Modulekode | AID 730 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Die doel met hierdie module is om studente in staat te stel om kennis, vaardighede en bekwaamhede binne die konteks van MIV en Vigs en die Onderwys te verwerf en om die komplekse opvoedingsuitdagings wat deur die impak van MIV en Vigs aan die onderwysstelsel, instansies en gemeenskappe gestel word, te kan hanteer. Die module fokus op aangeleenthede wat ‘n impak het op die kwaliteit van onderrig en leer insluitend kurrikulum- aangeleenthede; MIV en Vigs-opvoedingsteorieë; onderwyserrolle; MIV en Vigs-beleid en plan vir die ontwikkeling, implementering en bestuur van skole; voorkoming; psigososiale ondersteuning; sosio-opvoedige impak; sosio-kulturele impak; impakverligting. |
Modulekrediete | 16.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Akademiese organisasie | Vroeë Kinderonderwys |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App